BLY TE KENNE:  CONNIE FREDERICKS

BLY TE KENNE: CONNIE FREDERICKS

Connie  het grootgeword op ‘n plaas in Agter Paardeberg. Nadat haar broer en suster die huis verlaat het, het sy op 15 jarige ouderdom as huiswerker begin werk omdat sy die enigste broodwinner was, want haar pa was pa reeds oorlede en haar ma het versorging nodig het,...
ONTMOET ONS SPESIALE INWONERS:  MARECE MARAIS

ONTMOET ONS SPESIALE INWONERS: MARECE MARAIS

Mareca is ‘n vriendelike en saggeaarde mens. As baba het sy op ‘n baie laat ouderdom begin loop en haar spraak het ook stadig ontwikkel en haar ouers het besef sy moes by ‘n instansie inskakel waar sy daagliks gestimuleer kan word. Alta du Toit het in hierdie...
A History of Treating the Intellectually Disabled

A History of Treating the Intellectually Disabled

Intellectual disability is a developmental disorder that begins in childhood and is generally understood to limit a person’s ability to reason and learn. Without considerable support intellectually disabled people may struggle to achieve the normal functions in life...
Ontmoet ons spesiale inwoners:  Hendrik Lubbe

Ontmoet ons spesiale inwoners: Hendrik Lubbe

Hendrik is op die ouderdom van twee en ’n half by sy ouers in pleegsorg geplaas. Hy kon op daardie ouderdom glad nie praat en slegs mamma sê. Sy ma, Amanda, vertel daar was baie uitdagings om te bowe te kom en  hy moes leer praat, hoe om die toilet te gebruik en vele...
Bly te kenne:  Lorraine Lammert

Bly te kenne: Lorraine Lammert

Lorraine Lammert het groot geword in Wellington, skool gegaan by Weltevrede Sekondêre skool en voorheen gewerk as ‘n gemeenskapswerker by Right to Care. Haar pad met gestremheid het begin to haar jongste suster geboorte geskenk het aan ‘n gestremde baba...
Intellectual Disability and Animal Therapy

Intellectual Disability and Animal Therapy

Across the board, in relation to both physical and intellectual disability, animal therapy has proved a positive and successful method of treatment. Animals provide an alternative focus, taking people’s attention off their disablement and into a mood of fascination,...
facebook