Sunfield Home Part of Down Syndrome Study for CPUT

Sunfield Home Part of Down Syndrome Study for CPUT

Dr Pieter Boer, a lecturer at CPUT and his team conducted research on the importance of exercise for individuals with Down syndrome (DS) and used some of the residents at Sunfield Home Wellington in his research. The importance of exercise for individuals with Down...
Bly te kenne: Elmarie van Schalkwyk

Bly te kenne: Elmarie van Schalkwyk

“Ons spesiale inwoners vra nie baie nie. Hul soek net liefde en omgee, drukkies en ‘n glimlag. Hul het niks meer as dit nodig om hul gelukkig te maak nie. Die mensdom is verskriklik materialisties en vergeet wat werklike geluk is. By Sunfield Home kan jy hierdie geluk...
In Memoriam: Adri-Marie De Villiers

In Memoriam: Adri-Marie De Villiers

Ons bring vandag hulde aan Adri-Marie, een van ons inwoners wat op tragiese wyse, weens ‘n ongeluk met vuuraansteker-jel by haar huis, gesterf het. Uit talle boodskappe, was dit baie duidelik dat sy die lig in haar ouers en andere se lewens was. Adri is weens ‘n...
Bly te kenne:  Johan Liebenberg

Bly te kenne: Johan Liebenberg

Wanneer hy die deure van Sunfield Home Wellington betree bring die glimlagte op die inwoners se gesigte vir hom soveel geluk.  Die eindresultaat van ‘n aanvanklike strategie wat werklikheid word met merkwaardige resultate.   Ontmoet Johan Liebenberg, Voorsitter van...
facebook