Op Maandag, 2 Desember het die inwoners van Sunfield Home by Wellington Rolbalklub gaan kuier en saamgespan met die klubspelers wat hul touwys gemaak het in die fynere kunsies van hierdie sport. Beide die spelers en die inwoners het die uitdaging sommer baie geniet.

facebook