021 873 5038 | 021 007 0034 elmarie@sunfieldhome.co.za

Die 2019 fondsinsameling- en bemarkingspan van Sunfield Home, onder leiding van Garine de Wet, het Dinsdag 3 Desember hul jaareindfunksie by Stodels se reptielpark in Durbanville gehou. Hulle het baie gehad om te vier aangesien hul Blikkiesprojek meer as R15 000 ingebring het en hul ook as die beste organisasie vir inisiatiewe wat tot bydraes vir die MySchool kaarte gelei het, aangewys is .

Die span is:

Garine de Wet (Bemarker)
Anke Jacobs
JP Fourie
Kobus Fourie
Alex Boyd
Natasia Ivensen
Carolynn Rushmere
Louis Morgendal