by Esme | Apr 17, 2020 | Blog
Autism is a developmental disorder characterised by difficulty in social interaction and communication, and by restricted or repetitive patterns of thought and behaviour. The autistic person has difficulty interpreting what others are thinking or feeling because they...
by Esme | Apr 16, 2020 | Blog
Ons bring vandag hulde aan Adri-Marie, een van ons inwoners wat op tragiese wyse, weens ‘n ongeluk met vuuraansteker-jel by haar huis, gesterf het. Uit talle boodskappe, was dit baie duidelik dat sy die lig in haar ouers en andere se lewens was. Adri is weens ‘n...
by Esme | Apr 16, 2020 | Blog
SR CHERRYL PIENAAR Sr Cherryl Pienaar is in wese ‘n matriarg, ‘n dinamiese , hoogs-intelligente persoon met ongekende ervaring in dit wat sy doen, wat met die oog af ‘n probleem kan raaksien, nog voor dit gebeur en regstaan met raad en daad. Sy is verantwoordelik vir...
by Esme | Apr 16, 2020 | Blog
Wanneer hy die deure van Sunfield Home Wellington betree bring die glimlagte op die inwoners se gesigte vir hom soveel geluk. Die eindresultaat van ‘n aanvanklike strategie wat werklikheid word met merkwaardige resultate. Ontmoet Johan Liebenberg, Voorsitter van...
by Esme | Apr 16, 2020 | Blog
ONS BEGIN HIERDIE MAAND MET ‘N REEKS GETITELD: ONS SPESIALE INWONERS. DAAR SAL ELKE MAAND ‘N ONDERHOUD GEVOER WORD MET DIE OUERS VAN EEN VAN ONS INWONERS David en Estelle, die ouers van twee inwoners by Sunfield Home, glo dat ouers van gestremde kinders...
by Esme | Mar 18, 2020 | Blog
A few years ago, high accolades, achievements and awards for intellectually disabled people were rarely thought possible. No more so than for those suffering with Down Syndrome who were often relegated to minor or simple jobs in sheltered environments. But that is the...