by Esme | Aug 29, 2022 | Blog
Magda Viviers, een van die mees geliefde bestuurders van Sunfield, het by geleentheid gesê dat haar lewe eers hier aan die voet van Bainskloof, tussen die Sunfielders, werklik begin sin maak het. Sy, wat aanvanklik aansoek gedoen het as sekretaresse, het uiteindelik...
by Esme | Aug 20, 2022 | Blog, Uncategorised
Probably one of the most difficult aspects of working with the intellectually disabled is to know fully what they need or what they want, and how to apply solutions that are helpful and well received. There are many studies and theories and programmes, but it is...
by Esme | Jul 10, 2022 | Blog
Connie het grootgeword op ‘n plaas in Agter Paardeberg. Nadat haar broer en suster die huis verlaat het, het sy op 15 jarige ouderdom as huiswerker begin werk omdat sy die enigste broodwinner was, want haar pa was pa reeds oorlede en haar ma het versorging nodig het,...
by Esme | Jul 10, 2022 | Blog
Mareca is ‘n vriendelike en saggeaarde mens. As baba het sy op ‘n baie laat ouderdom begin loop en haar spraak het ook stadig ontwikkel en haar ouers het besef sy moes by ‘n instansie inskakel waar sy daagliks gestimuleer kan word. Alta du Toit het in hierdie...
by Esme | Jul 10, 2022 | Blog
Intellectual disability is a developmental disorder that begins in childhood and is generally understood to limit a person’s ability to reason and learn. Without considerable support intellectually disabled people may struggle to achieve the normal functions in life...
by Esme | May 22, 2022 | Blog
Hendrik is op die ouderdom van twee en ’n half by sy ouers in pleegsorg geplaas. Hy kon op daardie ouderdom glad nie praat en slegs mamma sê. Sy ma, Amanda, vertel daar was baie uitdagings om te bowe te kom en hy moes leer praat, hoe om die toilet te gebruik en vele...